
1950

1952

1954

1955

1956

1958
Agter: 1. Hill, 2. Smith, 3. "Donkie" Oosthuizen, 4. Jordaan, 5. "Poens", 6. Wentzel, 7. Human.
Middel: 1. "Jakkals" Struwig, 2. Mnr. Bosch, 3. "Dup" du Preez, 4. Van Aswegen, 5. Louwtjie Marais.
Voor: 1. Colin Halgryn, 2. Marais, 3. Swartzs, 4. Harry Dixon, 5. Van der Walt, 6. ?
(Hierdie span is deur mnr. HC Hopkins afgerig. Hy is egter nie op die foto nie want hy het dit geneem.)

1962

1963

Die handtekeninge van die 1963 spanlede soos agter op die foto gemaak is.

1964
Agter: 1. Koos Botha, 2. L. Venter 3. N. Joseph 4. D. Meyer 5. S. Fourie 6. A. Beattie 7. Nico Geere 8. Jan Ellis
Middel: 1. "Koegas" Coetzee 2. Mnr. Kaldenburg 3. Gert (Smous) van Staden 4. Mnr. H.C. Hopkins 5. J. Olivier 6. N. Erasmus
Voor: 1. Peter Macrell 2. Eric van Biljon 3. John Goosen 4. Louis Ellis
 |
Louis Andrew Ellis, die oudste van drie Ellis broers wat vir Die Bult se eerste rugbyspan gespeel het. Hy is ongeveer 2008 oorlede. Die ander twee was John saam met hom op die spanfoto, wat op Ladysmith, Natal woon, en Alfred (Jan) op die 1969 foto, wat op Potchefstroom woon. |

1965

1966

1967
1968
Voor: D. Venter, Mnr. H.C. Hopkins, P. Coetzer (Kapt.), Mnr. G.H.J. Krüger, H. Koch, Mnr. S. Kruger, L. Bezuidenhout.
Middel: B. Smith, F. Wiggel, P. Marais, S. Vorster, F. v.d. Schyff, J. Meiring, R. Koen.
Agter: D. Allan, J. Groenewaldt, C. Botha, P. Johnson, W. de Lange.

1969
Voor: K. Pedersen, R. Koen, S. Vorster (Kapt), Mnr. H.C. Hopkins, A. Ellis, H. Mathee, B. Niewoudt.
Middel: J. Taljaard, M. Coetzer, P. Marais, K. Large, E. Johnson, F. Wiggil.
Agter: J. Moss, J. van Wyk, D. Allan, R. v.d. Westhuizen.
Koerantberigte van 1969:
1970

1972
Voor: Anton Marais, Mnr G.H. Krüger, Terence Muser (Kapt), Mnr. C. Halgryn, W. Terblanche.
Middel: Johan van Greunen, Petrus Pienaar, Ben Bernardt, J.A.P Venter, Wynand Jansen, Johan van der Westhuizen, Teunis Post, Popeye Pienaar.
Agter: Andre Pienaar, Hendrik Badenhorst, Patrick Summers, William Page, Lip van Wyk, Wolf van der Westhuizen, Daan Rossouw
1973
1974

1975

1977
1978

1981

1984
Voor: R. Karele, Mnr. G.H. Krüger, ?, Mnr. Kennedy, J. Idzik
Middel: ?, ?, ?, G. Mulder, G. van der Nest, Bennie, Kleintjie
Agter: ?, N. Faasens, ?, ?, S. Thielke, A. van der Linde, ?

1986

1987

1988

1989

1990

Onbekende Jaar